Grens tussen Tsjeggië en Duitsland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Grens tussen Tsjeggië en Duitsland
Hraniční kámen na Třístoličníku.JPG
Grens, land grens, internasionale grens
Onderdeel vanborders of Deutschland, grens van TsjeggiëWysig
LandDuitsland, TsjeggiëWysig
Geografiese ligging48°46′15″N 13°50′20″E, 50°52′15″N 14°49′20″EWysig
Geld vir jurisdiksieTsjeggië, DuitslandWysig
Grens kruising punt tussen Sebnitz, Duitsland (voorgrond) en Dolní Poustevna, Tsjeggiese Republiek (agtergrond)

Die Grens tussen Tsjeggië en Duitsland is die internasionale grens tussen die Tsjeggiese Republiek en Duitsland. Dit vorm 'n 815 kilometer (506 myl)[1] boog van Oostenryk aan die suide tot Pole aan die noorde.

Riviere[wysig | wysig bron]

Verskeie riviere kruis hierdie grens, of vorm gedeeltes van dit. Dit sluit in:

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Die grens kom uit die ou grens tussen die Duitse Ryk en die Oostenrykse Ryk.

In die tydperk van 1945 tot 1990, het die grens deel gevorm van die ystergordyn en was swaar omhein en streng bewaak.

Die Tsjeggiese Republiek het in 2007 by die Schengen-Gebied aangesluit. Dit het beteken dat al die paspoort kontrole langs die grens in Desember 2007 verwyder is. Die beperkings op die Tsjegge wat werk in Duitsland het in April 2011 verval.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "CIA – The World Factbook – Germany". Central Intelligence Agency. 31 Mei 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 31 Mei 2012.

Verdere leesstof[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]