Guardian: The Lonely and Great God
Voorkoms
Guardian: The Lonely and Great God | |
Genre | Romanse Fantasie Drama Komedie |
---|---|
Geskep deur | Studio Dragon |
Geskryf deur | Kim Eun-sook |
Geregisseer deur | Lee Eung-bok Kwon Hyuk-chan Yoon Jong-ho |
Met | Gong Yoo Kim Go-eun Lee Dong-wook Yoo In-na Yook Sung-jae |
Oorsprong | Suid-Korea |
Taal | Koreaans |
Aantal seisoene | 1 |
Aantal episodes | 16 |
Produksie | |
Uitvoerende vervaardiger(s) | Kim Beom-rae Yoon Ha-rim |
Vervaardiger(s) | Joo Kyung-ha Kim Ji-yeon |
Regisseur(s) | Lee Sang-rok |
Kinematografie | Park Sung-yong Kang Yoon-soon |
Produksiemaatskappy | Studio Dragon Hwa & Dam Pictures |
Uitsending | |
Oorspronklike kanaal | tvN |
Beeldformaat | 1080i (HDTV) |
Klankformaat | Dolby Digital |
Oorspronklike lopie | 2 Desember 2016 – 21 Januarie 2017 |
Guardian: The Lonely and Great God (Koreaans: 쓸쓸하고 찬란하神 – 도깨비; RR: Sseulsseulhago Challanhasin – Dokkaebi) is 'n Suid-Koreaanse televisiereeks met Gong Yoo, Kim Go-eun, Lee Dong-wook, Yoo In-na en Yook Sung-jae.[1][2] Die reeks is vanaf 2 Desember 2016 tot 21 Januarie 2017 op tvN-kanaal uitgesaai.[3]
Rolverdeling
[wysig | wysig bron]- Gong Yoo as Kim Shin / Goblin
- Kim Go-eun as Ji Eun-tak
- Lee Dong-wook as Grim Reaper
- Yoo In-na as Sunny
- Yook Sung-jae as Yoo Deok-hwa
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Guardian: The Lonely and Great God. tvN Drama.
- ↑ "Guardian: The Lonely and Great God (2016)". CJ ENM. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2022. Besoek op 5 Maart 2022.
- ↑ "Highlights of fantasy drama 'Goblin' starring top star Gong Yoo". Yonhap News Agency. 23 November 2016.
- [단독] 김고은, 공유의 여자 된다..김은숙 신작 주인공 (in Koreaans). Osen. 26 Mei 2016. Besoek op 14 Oktober 2016.