Gugu Mbatha-Raw

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gugu Mbatha-Raw
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gugulethu Sophia Mbatha-Raw
Geboorte 30 Junie 1983 (1983-06-30) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gugu Mbatha-Raw (gebore 30 Junie 1983) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Belle (2013), Beyond the Lights (2014), Concussion (2015), en Beauty and the Beast (2017).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2013: Belle
  • 2014: Beyond the Lights
  • 2015: Concussion
  • 2016: Free State of Jones
  • 2016: The Whole Truth
  • 2016: Miss Sloane
  • 2017: Beauty and the Beast
  • 2018: Farming
  • 2018: The Cloverfield Paradox
  • 2018: Irreplaceable You
  • 2018: Fast Color
  • 2018: Summerland
  • Seacole
  • An Untamed State
  • Come Away

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2010: Undercovers
  • 2012: Touch
  • 2018: Fabled

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2005: Legless

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2014: Belle: The Story
  • 2014: Belle: The History Behind the Painting

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]