Gustav Adolf Land

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gustav Adolf Land
area
Vernoem naGustaf VI Adolf van SwedeWysig
LandNoorweëWysig
Geleë in administratiewe eenheidSvalbardWysig
Geleë in geografiese gebiedNordaustlandetWysig
Geografiese ligging79°32′30″N 21°48′40″E, 79°34′46″N 21°38′33″EWysig
Gustav Adolf Land is geleë op die suidwestelike deel van Nordaustlandet, Svalbard.

Gustav Adolf Land is die grond gebied van die suidwestelike deel van Nordaustlandet, Svalbard, suid van Wahlenbergfjorden. Die gebied is vernoem na Gustaf VI Adolf van Swede.[1][2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Gustav Adolf Land". Store norske leksikon. Ed. Henriksen, Petter. Oslo: Kunnskapsforlaget. URL besoek op 15 November 2011. 
  2. "Gustav Adolf Land". Norwegian Polar Institute. Besoek op 15 November 2011.