HAProxy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
HAProxy
Skrywer Willy Tarreau
Aanvanklike vrystelling 16 Desember 2001; 17 jaar gelede (2001-12-16)
Nuutste weergawe 1.7.5/ 3 April 2017; 2 jaar gelede (2017-04-03)
Nuutste betaweergawe 1.8-dev2/ 2 Junie 2017; 2 jaar gelede (2017-06-02)
Programmeertaal C
Bedryfstelsel Linux, FreeBSD, OpenBSD, Solaris (8/9/10), AIX (5.1–5.3)
Lisensie GNU Algemene Publieke Lisensie Weergawe 2
Webblad www.haproxy.org

HAProxy is vrye en oopbron sagteware wat TCP- en HTTP-gebaseerde toepassings van 'n hoëbeskikbaarheids-lasbalanseerder en -instaanbediener voorsien wat versoeke na meerdere bedieners versprei.[1] Dit is in C geskryf en is bekend daarvoor dat dit vinnig en doeltreffend i.t.v. prosesseerder- en geheueverbruik is.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "MySQL Load Balancing with HAProxy". Severalnines AB. 2011. Besoek op 19 February 2013.
  2. "Nuts & Bolts: HAproxy". Besoek op 8 April 2013.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]