Half Price

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Half Price
Half Price Band.jpg
Half Price vertooning in Windhoek
Genre(s)Punk rock
Instrument(e)Stem, kitaar, tromme, baskitaar
Aktiewe jare2001 - tans
EtikettePunk Outlaw Records
Webwerfhalfpriceband.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Half Price is 'n punk rock orkes van Kaapstad, Suid-Afrika gestig in 2001. Hulle word geïdentifiseer deur energieke optredes en het al 3 vollengte-albums, twee EPs, en 'n samestelling-album vrygestel sedert hul ontstaan.[1] Die groep was heeltemal onafhanklike en al hul musiek self gepubliseer tot 2016 wanneer hulle die eerste Suid-Afrikaanse punk-orkes was om te teken met 'n Amerikaanse digitale plate etiket, Punk Outlaw Records.[2] Hulle is een van die oudste punk orkeste in Suid-Afrika, met berugte impak op Suid-Afrikaanse se alternatiewe orkeste.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Half Price was gevorm deur Homo Pete en Die DFG in 2001 as 'n punk rock musiekgroep. Half Price speel 'n unieke vorm van dronk punk, 'n mengsel van punk rock, ska & reggae. Hulle dra die sarkastiese leitmotief van musiek gemaak vir mense wat lief is om te kuier. Hulle is berug vir naak wees op die verhoog.[3]

Hulle is verban uit drie Kaapstad kuierplekke vir hul dronk gedrag.[4]

Hulle het by talle vertoonings en feeste regoor Suid-Afrika opgetree, sowel as vier keer getoer in Europa. Hulle het Europa vir die eerste keer in 2005 getoer, en toe in 2006, 2008 en 2013.[5] Half Price het al die verhoog gedeel mete vele bekende punk-orkeste.[6]

Op The Monotony of Monogamy,[7] het Half Price 'n liedjie genaamd "Soccer 2010", oor die 2010 FIFA Wêreldbeker-Sokkertoernooi.

Straight Outta South Africa[8] is 'n samestelling-album wat digitaal vrygestel was onder Punk Outlaw Records in 2016.[9]

In 2018 het hulle 'n album gedeel met Alive at Midnight, nog 'n punk orkes van Kaapstad.[10]

Lede[wysig | wysig bron]

  • Homo Pete - voorsang en kitaar
  • Die DFG - Koor en bass
  • Emo Mawk - Kitaar
  • Kyle die Masjien - Tromme

Diskografie[wysig | wysig bron]

Ateljeealbums[wysig | wysig bron]

  • Taking Life Seriously (2004)
  • Banned (2006)
  • The Monotony of Monogamy (2010)

Samestelling albums[wysig | wysig bron]

  • Straight Outta South Africa (2016) [11]

EPs[wysig | wysig bron]

  • Bush, Bin Laden & My Mom's Nought (2003)
  • Programmed to Party (2013)

Verdeelde albums[wysig | wysig bron]

  • So Hard it Hurts split with Alive at Midnight (2018)

Musiek videos[wysig | wysig bron]

  • Taking Life Seriously
  • Suicide Bomber

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]