Hamilton, Ontario

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Hamilton
HamiltonOntarioSkylineC.JPG

Kaart Wapen
Map of Ontario HAMILTON.svg
Blason ville ca Hamilton (Ontario).svg
Vlag
Flag of Hamilton.svg
 Land Flag of Canada.svg Kanada
 Provinsie Flag of Ontario.svg Ontario
 Koördinate 43°15′N 79°52′W
 Stigting 1812
 Inkorporasie 9 Junie 1846
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 138,11 vk km
 Hoogte bo seevlak 75-324 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 504 559
 - Bevolkingsdigtheid 451,6/vk km
 - Metropolitaanse gebied 692 911
 Tydsone UTC -5 (Oostelike tyd)
 Burgemeester Fred Eisenberger
 Amptelike Webwerf myhamilton.ca

Hamilton in die provinsie Ontario is die tiende grootste stad van Kanada en 'n belangrike hawe aan die Ontariomeer met sowat 'n half miljoen inwoners.

Vroeg in die 19de eeu was Hamilton een van die kandidate wat meegeding het as een van die kandidaatstede vir die administratiewe setel van Ontario. Alhoewel die stad uiteindelik nie gekies is nie, het talle sakemanne en politikusse hier hulle landgoede opgerig. Die bekendste is die Dundurn Castle met 35 kamers, die tuiste van 'n voormalige Eerste Minister van die provinsie.

Hamilton het later 'n sentrum van die yster- en staalnywerheid ontwikkel, alhoewel die dienstesektor vandag 'n al hoe groter rol speel. Bekende instellings in die stad sluit die vliegtuigmuseum Canadian Warplane Heritage, die Kanadese Football Hall of Fame en die Koninklike Botaniese Tuin (Royal Botanical Gardens) in.