Harran

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Harran
Harran beehive houses (2).JPG
Ligging van Harran op 'n kaart (Turkye)
Harran
Harran
Koördinate: 36°52′39″N 39°02′02″O / 36.87750°N 39.03389°O / 36.87750; 39.03389Koördinate: 36°52′39″N 39°02′02″O / 36.87750°N 39.03389°O / 36.87750; 39.03389
Land Vlag van Turkye Turkye
Streek Suidoos-Anatolië
Provinsie Şanlıurfa
Regering
 - Burgemeester Mehmet Özyavuz (AKP)
Oppervlak
 - Distrik 1 053,8 km² (406,87 vk m)
Bevolking (2012)
 - Dorp 7 375
 - Streek 72 939
 - Streek Density 69/km² (180/vk m)
Tydsone OET (UTC+2)
 - Somer (DST) OEST (UTC+3)
Poskode 63xxx
Skakelkode(s) +(90)414
Webwerf: harran.gov.tr
Ruïnes in Harran

Harran was 'n antieke stad wat ontstaan het in die derde millennium v.C. en is vandag 'n klein Arabiese dorpie. Dit is geleë aan die bolope van die Eufraat- en Tigrisriviere. Die naam beteken karavaanstad en dit wys daarop dat dit 'n kruispad was van die handelskaravane. Later het die hoofweg na Ninevé na die Eufraat en Aleppo deur Harran geloop. Die stad is van die ou tyd tot die 11de eeu A.D. as 'n sentrum van die aanbidding van die maangod Sin beskou.

Abraham het in die Bybelse tyd uit Ur na Haran getrek.

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]