Harry H. Corbett
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Harry H. Corbett | |
Geboortenaam | Harry Corbett |
---|---|
Geboorte | 28 Februarie 1925 |
Sterfte | 21 Maart 1982 (op 57) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2, insluitende Susannah Corbett |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Harry H. Corbett (28 Februarie 1925 – 21 Maart 1982) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rattle of a Simple Man (1964), Carry on Screaming! (1966), en Steptoe and Son (1972), en in die televisiereeks Steptoe and Son (1962).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1958: Floods of Fear
- 1959: Cover Girl Killer
- 1960: The Big Day
- 1960: Marriage of Convenience
- 1961: The Unstoppable Man
- 1962: Time to Remember
- 1963: A Boy Ten Feet Tall
- 1963: Ladies Who Do
- 1964: Rattle of a Simple Man
- 1964: The Bargee
- 1965: Joey Boy
- 1966: Carry on Screaming!
- 1966: The Sandwich Man
- 1972: Steptoe and Son
- 1973: Steptoe and Son Ride Again
- 1974: It's Not the Size That Counts
- 1977: Adventures of a Private Eye
- 1977: Jabberwocky
- 1978: What's Up Superdoc!
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1956: Armchair Theatre
- 1956: New Ramps for Old
- 1960: Theatre 70
- 1962: Steptoe and Son
- 1964: The Eamonn Andrews Show
- 1967: Mr. Aitch
- 1967: Acting in the Sixties
- 1969: The Best Things in Life
- 1969: Galton and Simpson Comedy
- 1980: Grundy
- 1993: Laugh with the Carry Ons
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1955: The Girl
- 1959: The Torrents of Spring
- 1960: Song in a Strange Land
- 1962: A Matter of Conscience
- 1964: Variety Club Awards
- 1970: All Kinds of Music
- 1980: Comedy Tonight
- 1980: The Dick Emery Christmas Show: For Whom the Jingle Bells Toll
- 1981: Nice to See You!
- 1994: The Beautiful Frame
- 2002: When Steptoe Met Son
- 2005: Bruce Forsyth's Comedy Heroes