Harry Meyen
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Harry Meyen | |
Geboortenaam | Harald Haubenstock |
---|---|
Geboorte | 31 Augustus 1924 |
Sterfte | 14 April 1979 (op 54) |
Nasionaliteit | Duits |
Kinders | David Christopher (1966–1981) (accident) |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1948–1975 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Harry Meyen (31 Augustus 1924 – 14 April 1979) was 'n Duitse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Triple Cross (1966) en in die televisiereeks Die Galerie der großen Detektive (1954).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1948: Arche Nora
- 1952: Alraune
- 1954: The Faithfull Hussar
- 1954: Fräulein vom Amt
- 1956: My 16 Sons
- 1960: Eine Frau fürs ganze Leben
- 1960: Sweetheart of the Gods
- 1961: Ordered to Love
- 1961: Murder Party
- 1962: Redhead
- 1963: Enough Rope
- 1966: Triple Cross
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1954: Die Galerie der großen Detektive
- 1970: Der Star-Gast
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1953: Träume auf Raten
- 1953: Prozeß in Dur
- 1953: Der Schlachtenlenker
- 1954: Ein Mann aus einer großen Stadt
- 1956: Das Konzert
- 1956: Wie führe ich eine Ehe?
- 1956: Das Friedensfest
- 1957: Die respektvolle Dirne
- 1958: Penelope oder Die Lorbeermaske
- 1958: Die letzte Station
- 1959: Ein klarer Fall
- 1959: Clavigo
- 1963: Endspurt
- 1964: Bunbury
- 1966: Der Tag des Zornes
- 1966: Monde und Sonnen
- 1970: Endspurt
- 1971: Einer muß der Dumme sein
- 1975: Schließfach 763
- 1975: Ein Fall für Sie! - Sprechstunde nach Vereinbarung
- 1977: Indiskret