Harry Ritz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Harry Ritz
Geboortenaam Harry Joachim
Geboorte (1907-05-22)22 Mei 1907
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 29 Maart 1986 (op 78)
Kinders 7
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Harry Ritz (22 Mei 1907 – 29 Maart 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Life Begins in College (1937), Kentucky Moonshine (1938), The Gorilla (1939), en Behind the Eight Ball (1942).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1937: Life Begins in College
  • 1938: Kentucky Moonshine
  • 1938: Straight Place and Show
  • 1939: The Gorilla
  • 1940: Argentine Nights
  • 1942: Behind the Eight Ball
  • 1943: Hi'Ya Chum

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1959: Phillies Jackpot Bowling

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]