Harry Treadaway

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Harry Treadaway
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 10 September 1984 (1984-09-10) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Harry Treadaway (gebore 10 September 1984) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente City of Ember (2008), Cockneys vs Zombies (2012), The Lone Ranger (2013), en Honeymoon (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2005: Brothers of the Head
  • 2008: City of Ember
  • 2008: The Disappeared
  • 2010: Pelican Blood
  • 2010: Over There
  • 2011: Hideaways
  • 2012: Cockneys vs Zombies
  • 2013: The Lone Ranger
  • 2014: Honeymoon
  • 2018: Halo of Stars

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2007: Meadowlands
  • 2013: Truckers
  • 2014: Penny Dreadful
  • 2017: Mr. Mercedes

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2007: Recovery

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]