Heavy metal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Heavy metal
Iron Maiden at The Fields of Rock festival.jpg
Musiekgenre
'n SoortRockmusiekWysig
Datum van stigting of ontstaan1968Wysig
Land van oorsprongVerenigde KoninkrykWysig
Beïnvloed deurklassieke musiek, HardrockWysig
Inheems aanVerenigde State van Amerika, Verenigde KoninkrykWysig
Onderhou deur WikiProjekWikiProject MetalWysig

Heavy metal (of slegs metal) is 'n genre van rock musiek[1] wat ontstaan het tussen 1968 en 1974, hoofsaaklik in die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State.[2] Met sy wortels in blues-rock en psychedelic rock, die bands wat heavy metal geskep het, het 'n dik, groot klank ontwikkel wat gekenmerk word deur uitgebreide kitaar solos, emfatiese klop, en algehele luidheid. Heavy metal lirieke word oor die algemeen geassosieer met manlikheid en machismo.

In 1968, was die genre se bekenste groepe, Led Zeppelin, Black Sabbath and Deep Purple gestig.[3] Motörhead, gestig in 1975, het punk rock invloede en spoed gebring en was belangrik in die vereniging van punk en metal. Met die ontplof van punk in 1977, het dit die Nuwe golf van Britse heavy metal musiekgroepe gestig,[4] met musiekgroepe soos Iron Maiden, Saxon, en Def Leppard.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Du Noyer (2003), p. 96; Weinstein (2000), pp. 11–13.
  2. Weinstein (2000), pp. 14, 118.
  3. Tom Larson (2004). History of Rock and Roll. Kendall/Hunt Pub. pp. 183–187. ISBN 978-0-7872-9969-9. 
  4. Christe (2003), p. 33

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]