Hedi Turki

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hedi Turki in 1980

Hedi Turki (15 Mei 1922 - 31 Maart 2019) was 'n was 'n Tunisiese kunstenaar van Turkse oorsprong. Hy word beskou as 'n pionier van abstrakte skilderkuns in Tunisië en was 'n invloedryke lid van die Skool van Tunis.[1] Sy jonger broer was Zoubeir Turki, wat in 2009 gesterf het.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Toute la Tunisie. "Hédi Turki". Besoek op 2012-04-17.