Helen Gardner (aktrise)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Helen Gardner
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1884-09-02)2 September 1884
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 20 November 1968 (op 84)
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Helen Gardner (2 September 1884 – 20 November 1968) was 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Cleopatra (1912) en A Sister to Carmen (1913).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1912: Cleopatra
  • 1913: A Sister to Carmen
  • 1913: A Princess of Bagdad
  • 1914: Pieces of Silver: A Story of Hearts and Souls
  • 1914: The Strange Story of Sylvia Gray
  • 1920: The Sleep of Cyma Roget

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]