Helmut Dantine

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Helmut Dantine
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Helmut Guttman
Geboorte (1917-10-07)7 Oktober 1917
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 2 Mei 1982 (op 64)
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Helmut Dantine (7 Oktober 1917 – 2 Mei 1982) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Northern Pursuit (1943), Hotel Berlin (1945), War and Peace (1956), en The Story of Mankind (1957).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1943: Northern Pursuit
  • 1945: Hotel Berlin
  • 1945: Escape in the Desert
  • 1946: Shadow of a Woman
  • 1947: Whispering City
  • 1953: Guerrilla Girl
  • 1954: Immediate Disaster
  • 1956: War and Peace
  • 1957: The Story of Mankind
  • 1957: Hell on Devil's Island
  • 1958: Thundering Jets

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1951: Shadow of the Cloak

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]