Henry O'Neill
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Henry O'Neill | |
Geboorte | 10 Augustus 1891 |
---|---|
Sterfte | 18 Mei 1961 (op 69) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Henry O'Neill (10 Augustus 1891 – 18 Mei 1961) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Story of Louis Pasteur (1936), The Walking Dead (1936), Calling Philo Vance (1940), en Holiday Affair (1949).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1934: Midnight Alibi
- 1934: Now I'll Tell
- 1935: Alias Mary Dow
- 1935: The Florentine Dagger
- 1935: The Great Hotel Murder
- 1936: The Story of Louis Pasteur
- 1936: The Walking Dead
- 1937: Draegerman Courage
- 1937: The Go Getter
- 1938: Girls on Probation
- 1939: Torchy Blane in Chinatown
- 1939: Everybody's Hobby
- 1939: The Man Who Dared
- 1939: Lucky Night
- 1940: Calling Philo Vance
- 1940: Money and the Woman
- 1941: The Getaway
- 1941: The Trial of Mary Dugan
- 1949: Holiday Affair
- 1949: The Reckless Moment
- 1950: The Flying Missile