Herbert Bunston

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Herbert Bunston
Geboorte (1874-04-15)15 April 1874
Nasionaliteit Engels
Sterfte 27 Februarie 1935 (op 60)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Herbert Bunston (15 April 1874 – 27 Februarie 1935) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Last of Mrs. Cheyney (1929), Dracula (1931), Vanity Fair (1932), en The Moonstone (1934).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1929: The Last of Mrs. Cheyney
  • 1931: Dracula
  • 1932: Vanity Fair
  • 1934: The Moonstone

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]