High School Musical 2
High School Musical 2 | |
---|---|
Regisseur | Kenny Ortega |
Produksieleier | Bill Borden Kenny Ortega |
Draaiboek | Peter Barsocchini |
Met | Zac Efron Vanessa Hudgens Ashley Tisdale Lucas Grabeel Corbin Bleu Monique Coleman |
Musiek deur | Randy Peterson Antonnia Armato Andy Dodd Faye Greenberg Jamie Houston David Lawrence Adam Watts Matthew Gerrard Kevin Quinn Robbie Nevil Shankar Mahadevan[1] |
Kinematografie | Gordon Lonsdale |
Redigeerder | Seth Flaum |
Verspreider | Disney Channel (VSA) Family (Kanada) |
Uitgereik | 17 Augustus 2007 |
Speeltyd | Oorspronklike snit 104 min. Verlengde snit 111 min. |
Land | Verenigde State van Amerika |
Taal | Engels |
Begroting | $7 000 000[2] |
Voorafgegaan deur | High School Musical |
Opgevolg deur | High School Musical 3: Senior Year |
Amptelike webtuiste | |
IMDb-profiel |
High School Musical 2 is die tweede rolprent in die High School Musical-reeks. Die wêreldpremière het op 17 Augustus 2007[3] by Disneyland in Anaheim, Kalifornië, VSA plaasgevind en is deur die hoof rolverdeling, insluitende Zac Efron, Lucas Grabeel, Vanessa Hudgens en Ashley Tisdale bygewoon. Die rolprent se televisiedebuut was op 17 Augustus 2007 op Disney Channel in die VSA en op Family in Kanada.
In die tweede aflewering van hierdie Disney-konsessie is Troy Bolton (Zac Efron) gespanne oor die verkryging van 'n werk terwyl die koste van universiteit in sy gedagtes heers. Hy probeer ook te verseker dat hy en Gabriella Montez (Vanessa Hudgens) die hele somer saam is.
Die première is deur 18 miljoen kykers in die Verenigde State gekyk, wat omtrent 10 miljoen meer is as wat sy voorganger, High School Musical, behaal het. Dit is dan ook die hoogs aangeskrewe Disney Channel Movie-rolprent ooit.[4][5][6]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ IndiaGlitz – Shankar Mahadevan goes to Hollywood! - Tamil Movie News
- ↑ "NewsDay.com: High School Musical Budget, August 15, 2007". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Oktober 2007. Besoek op 13 Oktober 2007.
- ↑ http://thedisneyblog.com/2007/07/26/high-school-mus/
- ↑ ""Patriots-Ravens game sets cable TV viewership record," Providence Journal" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2011. Besoek op 6 Desember 2007.
- ↑ "Variety.com -'High School Musical 2' huge hit". Besoek op 18 Augustus 2007.
- ↑ "DisneyChannelFacts" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 31 Julie 2009. Besoek op 13 Junie 2009.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webwerf (en)
- hantu baca (en)
- Internetrolprentdatabasis-profiel (en)
- Allmovie-profiel (en)