Hilda Smits

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hilda Smits
Beroep digteres

Hilda Smits is 'n Afrikaanse digteres. Sy is 'n boorling van Potchefstroom, maar het jare lank in Londen gewoon. Sy het nagraadse studies in die VSA in psigoterapie onderneem. Van haar gedigte het ook in Nuwe Stemme 5 verskyn. Onder haar pen het verskyn die digbundel die bome reusagtig soos ons was, wat deur Protea Boekhuis uitgegee word.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Inligting bekom van die omslag van die bundel