Hoërskool Elliot

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hoërskool Elliot
Van die skool se geboue

Hoërskool Elliot is 'n sekondêre skool in Elliot in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die skool is in 1896 gestig en was op 'n tyd 'n sterk Afrikaanse hoërskool.

Alumni[wysig | wysig bron]

Noemenswaardige alumni wat die skool opgelewer het:

  • Willem Cruywagen (1921–2013), kabinetsminister en administrateur van Transvaal.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]