Holden Commodore (VF)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Holden Commodore (VF)
2014 Holden Commodore (VF MY14) SS sedan (2015-11-11) 01.jpg
Holden Commodore SS sedan
Oorsig
Vervaardiger Holden (General Motors)
Ook genoem Holden Calais
Holden Ute
HSV Gen-F
Chevrolet SS
Produksie 2013–2017
Montering Elizabeth, Suid-Australië
Ontwerper Justin Thompson (2008)
Bakwerk en onderstel
Klas Limousine
Bakstyl 2-deur nutskoepee
4-deur sedan
5-deur stasiewa
Uitleg Voorenjin, agterwieldryf
Platform GM Zeta
Spesifikasies
Enjin 3.0 L SIDI V6
3.6 L SIDI V6
6.0 L L77 V8
6.2 L LS3 V8
Ratkas 6-gang GM 6L45-E outomaties
6-gang GM 6L80-E outomaties
6-gang Aisin AY6 handrat
6-gang Tremec TR-6060 handrat
Lengte 4947 – 4966 mm
Breedte 1898 mm
Hoogte 1471 mm
Massa 1622–1780 kg (sedan)
1717–1866 kg (wa)
1656–1733 kg (ute)
Asafstand 2915 mm (sedan & wa) 3009 mm (ute)
Plek in geskiedenis
Voorganger Holden Commodore (VE)
Opvolger Holden Commodore (NG)
Variante Chevrolet Caprice
Holden Caprice (WN)

Die Holden Commodore (VF) is 'n limousine vervaardig deur Holden sedert Junie 2013.[1] Dit is die tweede en laaste beduidende hersiene uitgawe van die finale vierde geslag van die Holden Commodore wat vervaardig is in Australië. Die reeks bestaan uit 'n sedan- en stasiewa-variante wat verkoop onder die luukse Holden Calais (VF) naam. Die kommersiële nutsvariant wat as die Holden Ute (VF) bemark word, kry ook goeie aftrek.

Die Commodore SS sedan word uitgevoer na die Verenigde State en hernoem as die Chevrolet SS.  Holden Special Vehicles (HSV) maak gebruik van die VF reeks as die basis vir sy prestasie Gen-F sedan, stasiewa en nutsreeks, wat ook uitgevoer word na die Verenigde Koninkryk as die Vauxhall VXR8 reeks.

In Desember 2013 het GM aangekondig dat Australiese produksie van die VF Commodore gestaak word, tesame met al die ander Australiese produksie in 2017.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Finally, the new 'world class' Holden VF Commodore has landed in Australia". News.com.au. 10 Februarie 2013. Besoek op 12 Februarie 2013.
  2. Griffiths, Emma (11 Desember 2013). "Holden to cease its manufacturing operations in Australia by 2017". ABC News. Besoek op 11 Desember 2013.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.