Holon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Holon
חולון
حولون
Kugel Sokolov Junction Holon Panorama.JPG
Vlag van Holon
Vlag
Wapen van Holon
Wapen
Ligging van Holon op 'n kaart (Israel)
Holon
Holon
Koördinate: 32°01′N 34°46′O / 32.017°N 34.767°O / 32.017; 34.767Koördinate: 32°01′N 34°46′O / 32.017°N 34.767°O / 32.017; 34.767
Land Vlag van Israel Israel
Distrik Tel Aviv
Stigting 1936
Regering
 - Burgemeester Moti Sasson (Arbeidsparty)
Oppervlak
 - Stad 18,927 km²  (7,3 vk m)
Hoogte 20 m (66 vt)
Bevolking (2017)
 - Stad 192 624
 - Digtheid 10 000/km² (25 899,9/myl2)
Tydsone IST (UTC+2)
 - Somer (DST) IDT (UTC+3)
Webwerf: holon.muni.il

Holon, Hebreeus: חולון , Arabies: حولون , is 'n Israelse stad in die Tel Aviv distrik met 'n bevolking van sowat 193 000 in 2017.

Die stad lê suidelik van die stad Tel Aviv.

Een van die twee Samaritaanse gemeenskappe is hier gevestig.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]