Hondeblafrivier
Voorkoms
Hondeblafrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Noord-Kaap, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Oranjerivier |
Monding | Vanderkloofdam |
Monding-hoogte | 1 173 m |
Koördinate: 30°11′12.7″S 24°47′13″O / 30.186861°S 24.78694°O |
Die Hondeblafrivier is 'n rivier wat in die suidooste van die Noord-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit ledig in die Vanderkloofdam, dus is dit 'n sytak van die Oranjerivier.