Hondeblafspruit
Voorkoms
Hondeblafspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Noord-Kaap, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Oranjerivier |
Monding-hoogte | 1 087 m |
Koördinate: 30°12′0″S 23°43′0″O / 30.20000°S 23.71667°O |
Die Hondeblafspruit is 'n blinde spruit wat langs die N12 in die suidooste van die Noord-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit is in die opvanggebied van die Oranjerivier.