Hoogfunksionerende outisme

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hoogfunksionerende outisme (HFO) is 'n informele benaming vir outistiese indiwidue wat geag word as "beter funksionerend" as ander outistiese mense.[1] Daar is tans geen konsensus oor die definisie van hierdie term nie.[1] Die graad van oorvleueling tussen HFO en Aspergersindroom word betwis.[1] Sommige meen dat die twee aparte diagnostiese entiteite is, terwyl ander glo dat daar nie daartussen onderskei kan word nie.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 {{#if:16791390|PMID 16791390 (PubMed)
    Citation will be completed automatically in a few minutes. Jump the queue or expand by hand