Hope Emerson
Voorkoms
Hope Emerson | |
Geboorte | 29 Oktober 1897 |
---|---|
Sterfte | 25 April 1960 (op 62) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1900–1960 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hope Emerson (29 Oktober 1897 – 25 April 1960) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Adam's Rib (1949), Caged (1950), en Westward the Women (1951), en in die televisiereeks Peter Gunn (1958).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1949: Adam's Rib
- 1950: Caged
- 1951: Westward the Women
- 1951: Belle Le Grand
- 1953: Champ for a Day
- 1957: The Guns of Fort Petticoat
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1948: Kobb's Corner
- 1952: Doc Corkle
- 1958: Peter Gunn
- 1959: The Dennis O'Keefe Show
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1950: Let's Join Joanie