Horst Tomayer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Horst Tomayer
Geboorte (1938-11-01)1 November 1938
Nasionaliteit Duits
Sterfte 13 Desember 2013 (op 75)
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Horst Tomayer (1 November 1938 – 13 Desember 2013) was 'n Duitse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Kehraus (1983), Otto - Der Film (1985), en Planet der Kannibalen (2001).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1983: Kehraus
  • 1985: Otto - Der Film
  • 1996: Durchgebraten
  • 2001: Planet der Kannibalen

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]