Hulp:Gebruik van openbare bronne
Voorkoms
Daar is 'n aantal bronne op die internet wat beelde wat in die publieke domein is, huisves.
Die teenwoordigheid van 'n bron op hierdie lys is nie 'n waarborg dat alle beelde op 'n spesifieke webwerf in die publieke domein is nie. Dit is steeds die verantwoordelikheid van die gebruiker om seker te maak van die kopieregstatus van elke individuele beeld voordat dit na Wikipedia opgelaai word.
Vereenselwig uself ook met die verskeie kopieregetikkete beskikbaar en maak seker dat u dit by die omsomming van 'n beeld byvoeg wanneer dit opgelaai word.
Die Wikimedia Commons besit op die oomblik oor 'n miljoen medialeêrs wat nie aan kopiereg voorbehou word nie en het 'n soekfunksie om die opsporing van beelde te vergemaklik.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Geskiedkundige beelde
[wysig | wysig bron]- http://lcweb2.loc.gov/ammem/ammemhome.html Library of Congress American Memory webwerf (Let op die kopieregstatus van elke afsonderlike beeld voor die gebruik daarvan!)
- http://teachpol.tcnj.edu/amer_pol_hist/ - Beelde van Amerikaanse politiese geskiedenis in die publieke domein
- http://www.exclassics.com/newgate/ngillus.htm Beelde van die Newgate-kalender. Meestal misdade en kriminele van die 18de eeu. Ander werke is ook beskikbaar by http://www.exclassics.com
- http://www.fromoldbooks.org/ 'n Versameling beelde wat uit ou boeke geskandeer is wat nou in die publieke domein is. Het ook 'n soekfunksie.
- http://www.john-leech-archive.org.uk/ John Leech se sketsargiewe van 1841 tot 1864 van die punch-tydskrif. Volgens die webwerf het die kopiereg op die beelde verval en is hulle dus in die publieke domein.
- http://beinecke.library.yale.edu/dl_crosscollex/ Yale Universiteit se "Beinecke Rare Book & Manuscript Library" se internetgebaseerde versameling van digittale beelde. Die meeste hiervan sal {{PD-kuns}} wees. 90 000 beelde uit skaars boeke en manuskripte. Het 'n soekfunksie.
- http://digitalgallery.nypl.org Die webwerf van die "New York Public Library". Oor 500 000 beelde wat ui boeke geskandeer is. Dit sluit ook geïllumineerde manuskripte, geskiedkundige kaarte, geskiedkundige foto's en vele meer. Daar is egter 'n per-beeld betaalbare fooi, al is hulle in die publieke domein.
- http://www.oldbookillustrations.com/ Beelde wat uit ou boeke geskandeer is. Volgens die webwerf is al die kunstenaars al vir 70 jaar of meer oorlede en hul werke dus in die publieke domein.
Spesifieke periodes
[wysig | wysig bron]- http://www.library.northwestern.edu/govpub/collections/wwii-posters/ 'n Versameling van oor die 300 plakkate van die Tweede Wêreldoorlog deur die Verenigde State.
- Foto's van die Eerste Wêreldoorlog. Sommige van die beelde is nie in die publieke domein nie, maar wel GFDL en versoek 'n toeskrywing en skakel na die webwerf in die opsomming, sowel as 'n e-pos notisie van gebruik.
- Die Erfenis van die Eerste Wêreldoorlog het verskeie kleurbeelde.
- World's Armed Forces Forum (galery vir beelde geneem van die Franse Ministerie van Kultuur se webwerf) het meer kleurbeelde van die Eerste Wêreldoorlog.
- http://www.historyplace.com/unitedstates/childlabor/ Kinderslawerny in Amerika 1908 - 1912 deur Lewis W. Hine.
- Die "Franklin D. Roosevelt Presidential Library and Museum" - Duisende foto's van Franklik en Eleanor Roosevelt, die Groot Depressie, die "New Deal" en die Tweede Wêreldoorlog.
Mense
[wysig | wysig bron]- http://utopia.utexas.edu/project/portraits/ - 'n Versameling portrette van geskiedkundige figure.
- http://teachpol.tcnj.edu/amer_pol_hist/ - 'n Versameling van oor die 500 beelde oor die geskiedenis van Amerikaanse politiek.
- http://www.sonoma.edu/psychology/psychart.htm Tekeninge van bekende psigoloë. (Sommige is beter as ander.)
- http://www.imf.org/external/np/adm/pictures/captions.htm Foto's van die Internasionale Monetêre Fonds.
- http://memory.loc.gov/ammem/daghtml/daghome.html - meer as 700 Daguerreotiepies 1839 - 1864 (meestal portrette)
- http://memory.loc.gov/ammem/vvhtml/vvhome.html Kreatiewe Amerikaners 1932 - 1964, foto's deur Carl van Vechten, in die publieke domein.
- http://www.loc.gov/rr/print Portrette van bekende mense by die webwerf van die Amerikaanse "Library of Congress". Nie alle beelde is in die publieke domein nie, alhoewel dit meestal aangewys word as 'n beeld onder kopiereg is.
- http://www.generalsandbrevets.com - Portrette van generale (+1,000) tydens die Amerikaanse burgeroorlog.
- http://www.noelcollection.org/noel/noelimag.html - Die "Noel Collection Image Bank" versoek dat daar 'n skakel na die webwerf in die opsomming van die beeld geplaas word, maar amper al die beelde is voor 1923 geskep en dus in die publieke domein.
- http://www.state.gov/ Verenigde State se Staatsdepartement - 'n goeie plek vir foto's van Amerikaanse politici of diplomate. Nie alle beelde is egter in die publieke domein nie.
Kuns
[wysig | wysig bron]- http://www.artrenewal.org/asp/database/contents.asp - Beelde van die werke van meer as 2600 realistiese skilders, waarvan baie in die publieke domein is.
- http://www.pdfoto.com - Vry en gratis vir kommersiële gebruik. 3-D en digitale kuns, sowel as publieke domein foto's. Word volgens kategorie georganiseer.
- http://photos.raniasplace.com - Gratis en vrye foto's.
Musiek
[wysig | wysig bron]Vlae en kentekens
[wysig | wysig bron]- http://www.wpclipart.com/flags/index.html 436 vlae, alfabeties gesorteer. In PNG formaat.
- http://www.sodipodi.com/index.php3?section=clipart/flags&area=flags 376 publieke domein-vlae. in SVG-formaat.
- https://www.cia.gov/cia/publications/factbook/index.html Die "CIA World Factbook".
Posseëls
[wysig | wysig bron]Algemene versamelings
[wysig | wysig bron]- http://www.publicdomainpictures.net Publieke domeinbeelde - Gratis en vrye hoë kwaliteit beelde vir kommersiële en persoonlike gebruik.
- http://public-domain.zorger.com/ Geskandeerde kunswerke van boeke voor 1922 en verskeie foto's.
- Pointie.com - Gratis hoë resolusie foto's vir kommersiële en persoonlike gebruik.
- http://karenswhimsy.com/public-domain-images/ - Skanderings van kunswerke van 'n versamling ou boeke, tydskrifte en poskaarte.
- http://www.wpclipart.com - Publieke domein tekeninge.
- http://yotophoto.com - 'n Soekenjin vir publieke domein, "Creative Commons" en "GFDL"-beelde.
- http://www.burningwell.org - Versameling publieke domein beelde.
- http://www.gutenberg.net/catalog/ - Projek Gutenberg: 12,000+ boeke, waarvan slegs 'n paar geïllustreer is. Al die boeke is in die publieke domein.
- http://backgroundsarchive.com - Duisende publieke domein beelde
- http://gimp-savvy.com/PHOTO-ARCHIVE/ - GIMP Archive: 32,000+ beelde
- http://www.openclipart.org/ - Tekeninge in SVG-formaat.
- http://opendomain.blogspot.com/
- http://www.pixeleye.com Pixeleye.com
- http://pdphoto.org/ - Lees die lisensie vir elke aparte foto voor gebruik.
- http://www.logodesignweb.com/stockphoto/ - Foto's wat deur fotograwe vrygestel word.
- http://www.pachd.com/free-images/
- http://www.freephotos.se/
- http://www.mathpuzzle.com/loyd/ Beelde van'n 1914 boek oor wiskundige raaisels.
- http://www.angelfire.com/pa2/sacredspiral/ - Tekeninge oor paganisme
- http://content.lib.washington.edu/costumehistweb/index.html - Beelde aangaande die modes van 1806-1914 uit mode tydskrifte van die tyd.
- http://publicdomain.photopress-spain.com/ - 'n Argief met foto's oor Spanje.
- http://www.PublicDomainFootage.com/
- http://www.vintagepixels.com/
- http://www.cepolina.com
- http://www.freephotobank.org
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Slegte bronne - weet waarvoor om op te pas
- Problematiese bronne
- Nog vrye beeldbronne (by die Wikimedia Commons)