Wikipedia:Kopieregetikette vir beelde
Voorkoms
Gebruik een van die onderstaande etikette om beelde se kopieregstatus mee aan te dui.
- {{PD}} - wanneer 'n outeur dit in die publieke domein geplaas het, of wanneer die outeur meer as 70 jaar gelede gesterf het.
- {{PD-oud}} (vir werke waarvan die kopiereg verval het omdat die skepper reeds meer as 100 jaar dood is).
- {{PD-kuns}} (vir foto's van ou kunswerke).
- {{PD-aanmerking}} (vir werke wat nie in aanmerking vir kopiereg kom nie, omdat dit geen oorspronklike outeurskap bevat nie, bv. 'n beeld van die G-Sleutel).
- {{PD-USGov}} (vir werke deur die regering van die Verenigde State),
- {{PD-USGov-NASA}} (vir werke deur NASA),
- {{PD-USGov-CIA}} (vir werke afkomstig van die CIA-feiteboek).
- {{PD-SA}} Vir werke wat in Suid-Afrika geskep is en nou in die publieke domein val. (50 jaar na eerste publisering; of skepping, indien dit nie gepubliseer is nie)
- {{PD-self}} (as die gebruiker wat die werk oplaai die outeur is en alle kopieregte onthef),
- {{PD-gebruiker|gebruiker}} (as 'n ander Wikipedia gebruiker sy of haar regte onthef het).
- {{Sjabloon:PD-outeur}} (as die outeur/kopiereghouer die beeld vrygestel het).
- {{Kopiereg-erkenning}} - Indien die kopiereghouer toelaat dat die beeld vryelik gebruik word, mits die kopiereghouer erken word.
- {{GFDL}} - GNU Free Documentation License
- {{GFDL_1.2}} - GNU Free Documentation License 1.2
- {{GPL}} - GNU General Public License
- {{BSD}} - BSD license
- {{cc-by}} - Creative Commons: Attribution
- {{cc-by-2.0}} - Creative Commons: Attribution 2.0
- {{cc-sa}} - Creative Commons: ShareAlike
- {{cc-by-sa}} - Creative Commons: Attribution-Sharealike
- {{cc-by-sa-2.0}} - Creative Commons: Attribution-Sharealike 2.0
- {{cc-by-sa-2.5}} - Creative Commons: Attribution-Sharealike 2.5
Sien die Engelse Wikipedia se bladsy oor hierdie onderwerp vir meer gedetaileerde inligting en bespreking.