ICD-10 Hoofstuk IX: Siektes van die bloedsomloopstelsel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

ICD10 Hoofstuk IX omvat siektes van die bloedsomloopstelsel, gerangskik volgens die tiende uitgawe van die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme.[1] Die hoofstuk omvat die kodes I00 tot I99.

Verwysings[wysig | wysig bron]