ICD-10 Hoofstuk XII: Siektes van die vel en onderhuidse weefsel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

ICD10 Hoofstuk XII omvat siektes van die vel en onderhuidse weefsel, gerangskik volgens die tiende uitgawe van die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme.[1] Die hoofstuk omvat die kodes L00 tot L99.

Verwysings[wysig | wysig bron]