ISO 3166-2:BE
Voorkoms
ISO 3166-2:BE is 'n ISO-standaard en bylae tot ISO 3166-2 wat spesifiek op België betrekking het. Hierdie standaard definieer België se geweste.
Kodes
[wysig | wysig bron]Kode | Naam | Kategorie |
---|---|---|
BE-BRU | Brusselse Hoofstedelike Gewes | gewes |
BE-VLG | Vlaandere | gewes |
BE-WAL | Wallonië | gewes |
BE-VAN | Antwerpen | provinsie |
BE-WHT | Hainaut | provinsie |
BE-WLG | Luik | provinsie |
BE-VLI | Limburg | provinsie |
BE-WLX | Luxemburg | provinsie |
BE-WNA | Name | provinsie |
BE-VOV | Oos-Vlaandere | provinsie |
BE-VBR | Vlaams-Brabant | provinsie |
BE-WBR | Waals-Brabant | provinsie |
BE-VWV | Wes-Vlaandere | provinsie |
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- ISO 3166-2, die verwysingstabel vir die regionale landkkodes.
- ISO 3166-1, die verwysingstabel vir alle landkodes, soos vir domeinname op die Internet gebruik.