I (dubbelsinnig)
Voorkoms
I kan na een van die volgende onderwerpe verwys:
- I, die letter (I - i)
- I is 'n chemiese element: Jodium, vanuit die Latyn: Ijodium.
- I is in die SI stelsel die internasionale simbool vir die stroomsterke (sien Ohm se wet).