Gaan na inhoud

Ohm se wet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Stroombaan wat V, I en R, die parameters van Ohm se wet, aandui.

Ohm se wet is 'n vergelyking wat die verhouding tussen elektriese stroomsterkte, spanning en weerstand in 'n elektriese stelsel weergee. Dit is geformuleer deur Georg Simon Ohm.

Ohm se wet sê dat die stroom deur 'n weerstand direk eweredig is aan die spanning wat oor 'n weerstand gekoppel word.

Die vergelyking is soos volg:

Waar

  • I = stroomsterkte;
  • R = weerstand; en
  • V = spanningsverskil.

Sien ook

[wysig | wysig bron]