Iets Ver en Nuut

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Iets Ver en Nuut
OuteurAndré Pretorius
OmslagontwerperSagteband
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
TaalAfrikaans
GenreNie-fiksie, reisskets/verhaal
UitgewerProtea Boekhuis
Uitgegee
ISBN978-1869193553
Letterkunde-portaal

Iets Ver en Nuut is 'n reisskets of -joernaal geskryf deur André Pretorius en uitgegee deur Protea Boekhuis.

Dit is ingedeel in die afdelings "Koloniale Relieke", "'n Sin vir die sakramentele", "Van brood alleen...", "Breuklyne", "Vliegtuie, rytuie, vaartuie", "Kwashale, woorde en akkoorde" en laastens "Terug na Afrika"; die titel synde 'n blaadjie geneem uit Koos du Plessis se "Die somer is verby".

Bronne[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]