Ilmur Kristjánsdóttir

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ilmur Kristjánsdóttir
Geboorte 19 Maart 1978 (1978-03-19) (43 jaar oud)
Nasionaliteit Yslands
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ilmur Kristjánsdóttir (gebore 19 Maart 1978) is 'n Yslandse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Dís (2004) en in die televisiereekse Stelpurnar (2005), Ástríður (2009), en Ófærð (2015).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2004: Dís
  • 2008: The Higher Force
  • 2015: Virgin Mountain

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2005: Stelpurnar
  • 2009: Ástríður
  • 2015: Ófærð

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2008: Áramótaskaup 2008
  • 2013: Áramótaskaup 2013
  • 2018: Áramótaskaup 2018

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]