Industriële en Kommersiële Bank van China

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Industriële en Kommersiële Bank van China
中国工商银行股份有限公司
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1984
Hoofkantoor Beijing,Volksrepubliek China
SleutelpersoneJiang Jianqing (voorsitter en uitvoerende direkteur)
Luo Xi (Adjunkpresident)
Gebied bedienVolksrepubliek China
IndustrieBankwese, finansiële dienste, beleggingsdienste
ProdukteFinansies en versekering, verbruikerbankwese, korporatiewe Bankwese, beleggingsbankdienste, beleggingsbestuur, wêreldwye welvaartsbestuur, private ekwiteit, verbandlenings, kredietkaarte
InkomsteCN¥475,21 miljard[1] (2011)
Netto inkomsteCN¥208,44 miljard[1] (2011)
Werknemers405 354[1] (2011)
MoedermaatskappyChinese regering
Webwerficbc.com.cn

Die Industriële en Kommersiële Bank van China (ICBC, Chinees: 中国工商银行股份有限公司, Zhōngguó Gōngshāng Yínháng) is die grootste bank in China en die derde grootste in die wêreld. Dit is een van die "Groot Vier" banke in Sjinese staatsbesit – die ander is die Bank van China, Landboubank van China en Chinese Konstruksiebank.

Verwysings[wysig | wysig bron]