Inger Stevens
Voorkoms
Inger Stevens | |
Geboortenaam | Ingrid Stensland |
---|---|
Geboorte | 18 Oktober 1934 |
Sterfte | 30 April 1970 (op 35) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1954–1970 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Inger Stevens (18 Oktober 1934 – 30 April 1970) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Buccaneer (1958), The World, the Flesh and the Devil (1959), en Hang 'Em High (1968), en in die televisiereeks The Farmer's Daughter (1963).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1957: Man on Fire
- 1958: The Buccaneer
- 1958: Cry Terror!
- 1959: The World, the Flesh and the Devil
- 1967: A Guide for the Married Man
- 1967: A Time for Killing
- 1968: Hang 'Em High
- 1968: 5 Card Stud
- 1968: Firecreek
- 1968: Madigan
- 1968: House of Cards
- 1969: A Dream of Kings
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1955: Crunch and Des
- 1961: Follow the Sun
- 1963: The Farmer's Daughter
- 1967: The Pat Boone Show
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1965: Inger Stevens in Sweden
- 1967: The Borgia Stick
- 1970: Run, Simon, Run