Irina Demick
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Irina Demick | |
Geboorte | 16 Oktober 1936 |
---|---|
Sterfte | 8 Oktober 2004 (op 67) |
Nasionaliteit | Frans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1959–1972 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Irina Demick (16 Oktober 1936 – 8 Oktober 2004) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Longest Day (1962), OSS 117 se déchaîne (1963), Quella chiara notte d'ottobre (1970), en Goya, historia de una soledad (1971).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1962: The Longest Day
- 1963: OSS 117 se déchaîne
- 1964: Male Companion
- 1965: Cloportes
- 1965: Up from the Beach
- 1966: Once a Greek
- 1967: Tiffany memorandum
- 1968: Prudence and the Pill
- 1969: The Sicilian Clan
- 1969: Thunder from the West
- 1969: The Archangel
- 1970: Quella chiara notte d'ottobre
- 1970: Die Weibchen
- 1971: Goya, historia de una soledad
- 1972: Ragazza tutta nuda assassinata nel parco