Jóhann Sigurðarson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jóhann Sigurðarson
Geboorte 21 April 1956 (1956-04-21) (65 jaar oud)
Nasionaliteit Yslands
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jóhann Sigurðarson (gebore 21 April 1956) is 'n Yslandse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent I Remember You (2017) en in die televisiereekse Fornbókabúðin (1997) en Ófærð (2015).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1986: The Beast
  • 1997: Pearls and Swine
  • 2002: Ferðin
  • 2017: I Remember You
  • 2018: Woman at War
  • 2019: Language of Light
  • 2020: The Last Fishing Trip

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1987: Öskubuska og maðurinn sem átti engar buxur

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]