Jack Gilpin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jack Gilpin
Geboorte 31 Mei 1951 (1951-05-31) (68 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Betty Gilpin
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jack Gilpin (gebore 31 Mei 1951) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hiding Out (1987), 21 (2008), Adventureland (2009), en Trouble with the Curve (2012).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1987: Hiding Out
  • 2008: 21
  • 2009: Adventureland
  • 2012: Trouble with the Curve

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]