Jack Jones (sanger)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jack Jones | |
Geboortenaam | John Allan Jones |
---|---|
Geboorte | 14 Januarie 1938 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1959–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jack Jones (gebore 14 Januarie 1938) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Airplane II: The Sequel (1982), Good Morning, Vietnam (1987), Goodfellas (1990), en Duplex (2003).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1959: Juke Box Rhythm
- 1978: The Comeback
- 1982: Airplane II: The Sequel
- 1987: Good Morning, Vietnam
- 1990: Goodfellas
- 2003: Duplex
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1960: Swinging Spiketaculars
- 1963: The Jerry Lewis Show
- 1963: The Judy Garland Show
- 1965: The Steve Lawrence Show
- 1973: The Jack Jones Show
- 1979: The Palace
- 1980: Horas doradas
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1967: A Very Special Occasion
- 1967: The World: Color It Happy
- 1967: Stars for Israel
- 1974: The Jack Jones Special
- 1988: The 33th Annual Thalians Ball
- 1989: The Glenn Miller Band Reunion
- 1995: Great Love Songs
- 2005: Judy Garland Duets
Video's
[wysig | wysig bron]- 2012: Slasher Serenade