Jacques Botes
Voorkoms
| |||||
Volle naam | Louis Jacques Botes | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 28 November 1980 | ||||
Geboorteplek | Johannesburg, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,82 m | ||||
Massa | 98 kg | ||||
Skool | Potchefstroom Gimnasium | ||||
Universiteit | Universiteit van Pretoria | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Flank | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2002-2004 2005- |
Pumas Haaie |
42 125 |
(30) (242) | ||
korrek soos op 3 Mei 2014. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2005- | Sharks | 115 | 135 | ||
korrek soos op 6 Junie 2014. |
Jacques Botes (gebore in Johannesburg, 28 November 1980) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat sy loopbaan by die Pumas begin het en in Natal voortgesit het, waar hy vir die Haaie in die Curriebeker en die Sharks in Superrugby speel.
Op 30 Augustus 2014 bereik hy die besonderse hoogtepunt deur in sy 150ste Curriebekerwedstryd te speel, die eerste speler ooit.