Jake Cherry

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jake Cherry
Geboorte 15 September 1996 (1996-09-15) (23 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jake Cherry (gebore 15 September 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Night at the Museum (2006), Night at the Museum: Battle of the Smithsonian (2009), The Sorcerer's Apprentice (2010), en The Son of No One (2011).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2006: Night at the Museum
  • 2009: Night at the Museum: Battle of the Smithsonian
  • 2010: The Sorcerer's Apprentice
  • 2011: The Son of No One
  • 2014: Hits

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2005: Head Cases

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2004: Kat Plus One

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2007: The Making of 'Night at the Museum'

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]