Jan Jonker Afrikaner

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jan Jonker Afrikaner.

Jan Jonker Afrikaner (Bethanie, Suidwes-Afrika, omstreeks 1820 – Tsaobis, Duits-Suidwes-Afrika, 10 Augustus 1889) was die sesde en laaste kaptein van die Oorlam-Afrikaner-stam in Suidwes-Afrika. Hy was die seun of broerskind van kaptein Jonker Afrikaner.