Janet Aalfs

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Janet Elizabeth Aalfs (gebore 14 Augustus 1956) is 'n Amerikaanse digter en vegkunstenaar. Sy is 'n stigterslid van die Valley Women's Martial Arts en die National Women's Martial Arts Federation, en stigter en direkteur van die Lotus Peace Arts.[1] Sy het gedien as poet laureate van Northampton, Massachusetts van 2003-05.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Poet Laureate. Northampton Arts Council. URL besoek op March 12, 2018.