Janet Julian

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Janet Julian
Gebore
Janet Louise Johnson

10 Julie 1959 (1959-07-10) (61 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAktrise
Jare aktief1978–1994 (actress), 1995–nou (teacher)

Janet Julian (gebore 10 Julie 1959) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Smokey Bites the Dust (1981), Humongous (1982), Ghost Warrior (1984), en King of New York (1990).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1981: Smokey Bites the Dust
  • 1982: Humongous
  • 1984: Ghost Warrior
  • 1986: Choke Canyon
  • 1990: King of New York

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1977: The Hardy Boys/Nancy Drew Mysteries

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]