Janet MacLachlan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Janet MacLachlan
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Janet MacLachlan (27 Augustus 1933 – 11 Oktober 2010) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente ...tick... tick... tick... (1970), The Boy Who Could Fly (1986), Heart and Souls (1993), en The Thirteenth Floor (1999).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1969: Change of Mind
  • 1970: ...tick... tick... tick...
  • 1970: Halls of Anger
  • 1973: Maurie
  • 1986: The Boy Who Could Fly
  • 1993: Heart and Souls
  • 1999: The Thirteenth Floor

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1973: Love Thy Neighbor
  • 1977: Winners
  • 1979: Friends

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1973: Trouble Comes to Town
  • 1976: Dark Victory
  • 1976: Louis Armstrong - Chicago Style
  • 1978: Roll of Thunder, Hear My Cry

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]