Janet Margolin
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Janet Margolin | |
Geboorte | 25 Julie 1943 |
---|---|
Sterfte | 17 Desember 1993 (op 50) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Janet Margolin (25 Julie 1943 – 17 Desember 1993) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente David and Lisa (1962), Take the Money and Run (1969), Annie Hall (1977), en Ghostbusters II (1989).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1962: David and Lisa
- 1965: Bus Riley's Back in Town
- 1965: Morituri
- 1966: The Eavesdropper
- 1969: Take the Money and Run
- 1973: Your Three Minutes Are Up
- 1977: Annie Hall
- 1979: Last Embrace
- 1989: Ghostbusters II
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1976: Lanigan's Rabbi
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1971: The Last Child
- 1972: Family Flight
- 1974: Planet Earth
- 1977: Sharon: Portrait of a Mistress
- 1979: The Triangle Factory Fire Scandal
- 1980: The Plutonium Incident